Quaggas News

Dear Quaggas Members,

 

The season has now definitely changed! With the first major winds this past week the park home was covered with sand - inside! The mornings are getting cooler with a chilly wind over the mountains from De Doorns side. Time to light the fireplace and get out the red wine and enjoy the cooler days!

 

Soon those clouds over the mountains will be replaced with snow...

 

Taswell blink uit!

Baie geluk aan Taswell Alexander wat verkies is om die Wynland Distrik te verteenwoordig in die Suid Afrikaanse "Eight Ball Pool Championship". Die toernooi sal afspeel in Saldanha vanaf 12 tot 18 Junie. Spelers moet hulself finansier en enige finansieële bystand vanaf lede sal baie verwelkom word. U kan Taswell direk kontak of Candice in die kantoor op 023 340 4163.

 

Boat Garages

If you wish to rent out your garage to another member please contact the office. We have a list of members who are in need of storage space at Quaggas.

 

Water verbruik

Kwaggaslede moet asseblief hul besproeiing verminder om water te bewaar aangesien kenners 'n droë begin van die winter maande voorspel. Met gerekenariseerde besproeiing stelsels kan jy dit oorweeg om die aantal dae en/of aantal minute water te verminder. Sien die skakel hieronder vir 'n artikel wat onlangs op IOL gepubliseer is.

 

Committee Meeting Minutes

The Committee Meeting Minutes for May is available on the website under the Members section. Select the link below and login to view the Members section.

 

Rommel, Vullis en Bou Materiaal in die veld

Lede moet toesien dat die veld aangrensend aan hulle perseel nie gebruik word vir weggooi bou materiaal en rommel nie. Tuin afval mag ook nie in die veld versprei word nie en moet na die munisipale strotings terrein geneem word. Die Klub sal sistematies lede in kennis stel waar die omliggende veld nie in aanvaarbare toestand is nie. Indien lede nie oprium rondom hulle persele nie sal die Klub se werkers dit moet doen en die kostes sal teen die lede se rekening gehef word.

Bou rommel in veld
Papier in veld
Rommel in klub gronde
 

Annual Levies

Please note that the Club annual levies will be due on 1 July 2022. The Committee is finalising the next financial year budget which will determine the annual increase to levies.

Countdown
 
 

All rights reserved.

You received this email because you signed up for Quaggaskloof Waterski Club.
 
Unsubscribe